Protea Handsak
R1299,00
Protea is ‘n pragtig klein handsakkie perfek vir elke dag se gebruik. Aan die binnekant het hy vier vakkies, ‘n vakkie vir elke item. Protea het ‘n verstelbare skouer slinger om hom met gemak rond te karwei. Hierdie prag sak het ‘n gespe aan die voorkant om seker te maak jou inhoud word veilig gehou en ‘n ekstra vakkie aan sy voorkant vir daardie ietsie ekstra.
Additional information
Weight | 2 kg |
---|---|
Dimensions | 25 × 25 × 10 cm |
Color | Dark Brown, Tobacco, Toffee |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.