Maroela Rugsak
R2295,00
Maroela is ‘n pragtige rugsak, perfek vir ‘n lekker wegbreek. Hy is perfek om as ‘n toer sak gebruik te word en kan self vir ‘n skooltas gebruik word. Hierdie sak kan vir soveel aangeleenthede gebruik word. Aan die kant het hy klein sakkies vir ‘n selfoon of ietsie ekstra, aan die voorkant het hy ook ‘n ekstra sakkie wat vir baie gebruik kan word. Hy het ‘n handvatsel aan die bokant sodat jy hom in jou hand kan dra of twee verstelbare skouer slingers om hom met gemak rond te karwei, perfek vir wanneer jy ‘n staproete sou doen.
Additional information
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 25 × 20 × 25 cm |
Color | Tobacco, Toffee |
2 reviews for Maroela Rugsak
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Gina Van Dyk (verified owner) –
Excellent quality
Albertus Annandale (verified owner) –