Madeliefie Handsak

R1395,00

Madeliefie is ‘n pragtig klein handsakkie perfek vir elke dag se gebruik. Aan die binnekant het hy vier vakkies, ‘n vakkie vir elke item. Madeliefie het ‘n verstelbare skouer slinger om hom met gemak rond te karwei. Hierdie prag sak het ‘n gespe aan die voorkant om seker te maak jou inhoud word veilig gehou.

SKU: N/A Category: Tags: ,

Additional information

Weight 2 kg
Dimensions 25 × 25 × 10 cm
Color

Dark Brown, Tobacco, Toffee

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.