Lemoentjiedoring Skootrekenaar Sak 18″

R2495,00

Lemoentjiedooring is ‘n pragtige 18″ rekenaar sak, perfek vir enige dame met n klassieke styl. Aan die binnekant is hy bedek met sagte lig bruin materiaal en het ook ‘n stewige afskorting aan die binnekant. Hy het twee handvatsels aan die bokant sodat jy hom in jou hand kan dra of ‘n verstelbare skouer slinger om hom met gemak rond te karwei, perfek vir jou skootrekenaar,tablet en nog baie meer. Hierdie sak beklemtoon ‘n klassieke styl en is ook baie ekonomies en ruim.

Additional information

Weight 2 kg
Dimensions 45 × 30 × 30 cm
Color

Tobacco, Toffee

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.