Krisant Handsak
R1299,00
Krisant is ‘n pragtig klein handsakkie perfek vir elke dag se gebruik. Aan die binnekant het hy vier vakkies, ‘n vakkie vir elke item. Hy het ‘n verstelbare skouer slinger om hom met gemak rond te karwei. Hierdie prag sak het ‘n flap met ‘n knippie aan die voorkant om seker te maak jou inhoud word veilig gehou. Aan die voorkant het hy ook ‘n pikante sakkie net vir ietsie ekstra.
Additional information
Weight | 2 kg |
---|---|
Dimensions | 25 × 25 × 10 cm |
Color | Dark Brown, Tobacco, Toffee |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.