Kooptroos Aronskelk Handsak

R1395,00

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: N/A Category:

Description

Kooptroos Aronskelk Handsak:

Word gemaak van 100% egte Diesel Bees leer (1ste graad leer), binne is die sak uitgevoer met waterafstotende canvas. Aronskelk Handsak het ‘n verstelbare skouerslinger wat jy kan stel volgens lengte. Binne het die sak twee klein sakkies.

Aronskelk Handsak maak toe met magnete aan die voorkant. Hierdie is die perkefte handsak vir dames wat van min pak hou en net die nodigste saam dra, nie net gee hierdie handsak vir jou ‘n lekker gemaklike afronding nie , maar dit hou vir jare mits dit reg behandel word. Loer gerus na ons Leer Smeer om seker te maak jou sak bly “gesond”.

MATES:

29cm (L) x 9cm (B) x 20cm (H)

WAT IS IN DIE BOKS:

1x Kooptroos Egte leer Aronskelk Handsak

OPSIES:

Aronskelk Handsak kan in drie verskillende kleure bestel word.

 

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 29 × 9 × 20 cm
Color

Donker Bruin, Tobacco, Toffee

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.