Kooptroos Akasia Donker Bruin Badkamer Sak

R1999,00

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: CS-A003 Category:

Description

Kooptroos Akasia Donker Bruin Badkamer Sak:

Word gemaak van 100% egte Diesel Donker Bruin Bees leer (1ste graad leer), binne is die sak uitgevoer met waterafstotende canvas. Akasia Vanity het ‘n verstelbare skouerslinger wat jy kan stel volgens lengte. Binne het die sak twee klein sakkies en ‘n verstebare insetsel om jou badkamer produkte te organiseer, die insetsel kan ook verwyder word.

Akasia vanity maak toe met twee ritssluiters en magnete aan die voorkant. Hierdie is die perkefte sak vir dames wat van hulle badkamer produkte georganiseerd hou, nie net gee dit vir jou ‘n stylvolle afronding nie, maar dit hou vir jare mits dit reg behandel word. Loer gerus na ons Leer Smeer om seker te maak jou sak bly “gesond”.

MATES:

40cm (L) x 25cm (B) x 30cm (H)

WAT IS IN DIE BOKS:

1x Kooptroos Egte leer Akasia Vanity

1x Waterafstotende Insetsel

1x Verstelbare Skouerslinger

OPSIES:

Akasia vanity kan bestel word met vier verskillende kleur insetsels

Additional information

Weight 2 kg
Dimensions 40 × 40 × 30 cm
Color

Opsie 1, Opsie 2, Opsie 3, Opsie 4

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.