Karee Foon Houer
R550,00
Karee is `n handgemaakte egte leer selfoon sakkie. Hy dra sag om jou nek en pas met gemak `n Samsung of Iphone + grootte binne hom. Voor het hy `n zip sakkie waar jy kaarte, geld ens. kan stoor.
Additional information
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 20 × 15 × 4 cm |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.