Geelhout Vanity

R2899,00

SKU: N/A Categories: , Tags: , ,

Description

Geelhout is ‘n pragtige Vanity, perfek vir ‘n lekker wegbreek. Hierdie sak dien sy doel en nog meer. . Hierdie sak kan vir veel meer as net ‘n Vanity sak gebruik word. Hy het twee slingers sodat jy hom aan die hand kan rond dra of ‘n verstelbare skouer slinger om hom met gemak rond te karwei. Voor het hy een klein sakkie, perfek vir jou selfoon of tablet. Binne het hy `n divider wat gestel kan word d.m.v. welgro of verwyder kan word.

Additional information

Weight 2 kg
Dimensions 45 × 30 × 30 cm
Color

Donker Bruin – Opsie 1, Donker Bruin – Opsie 2, Donker Bruin – Opsie 3, Donker Bruin – Opsie 4, Tobacco – Opsie 1, Tobacco – Opsie 2, Tobacco – Opsie 3, Tobacco – Opsie 4, Toffee – Opsie 1, Toffee – Opsie 2, Toffee – Opsie 4, Toffee- Opsie 3

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.