Fynbos Handsak
R3995,00
Fynbos is ons nuwe elegante handsak. Binne is hy uitgelê met leer en baie ruim vir al jou benodighede. Bo is `n enkel zip. Hierdie pragtige handsak word vervaardig van veg, salvador choc en vintage pecan leer.
Neem Kennis:
- Wag Tydperk van 4-6 Weke per bestelling.
Additional information
Weight | 2 kg |
---|---|
Dimensions | 45 × 40 × 15 cm |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.