Fynbittertee Naweek Sak

R2495,00

Fynbittertee is ‘n pragtige oefen/naweek sak, perfek vir ‘n lekker wegbreek. Hierdie sak is gemaklik en baie doeltreffend. Hierdie sak kan ook as ‘n oefen sak gebruik word. Hy het twee slingers sodat jy hom aan die hand kan rond dra of ‘n verstelbare skouer slinger om hom met gemak rond te karwei.

SKU: N/A Category: Tags: ,

Additional information

Weight 2 kg
Dimensions 50 × 25 × 25 cm
Color

Tobacco – Floral Inner, Tobacco – Plain Inner, Toffee – Floral Inner, Toffee – Plain Inner

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.