Duikerbessie Naweek Sak
R2899,00
Duikerbessie is ‘n pragtige ruim naweek sak, perfek vir ‘n lekker wegbreek. Hierdie sak is baie ruim aan die binnekant . Aan die voorkant het hy ‘n ekstra sakkie vir ‘n ietsie ekstra. Hy het twee slingers sodat jy hom aan die hand kan rond dra of ‘n verstelbare skouer slinger om hom met gemak rond te karwei. Duikerbessie beloof om ‘n aanwins vir jou te wees.
Additional information
Weight | 2 kg |
---|---|
Dimensions | 45 × 30 × 30 cm |
Color | Tobacco, Toffee |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.