Bosvy Beursie

R599,00

Bosvy is ‘n elegante vroue beursie. Aan die binnekante het hy genoeg plekkies vir jou kaarte, hy het ook ‘n rits sakkie vir jou kleingeld en ook ‘n spesiale plekkie vir note. Bosvy beklemtoon vrou wees in styl, hy beloof om ‘n aanwins vir jou te wees.

Or split into 4x interest-free payments Learn more
SKU: N/A Category: Tags: ,

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 20 × 12 × 3 cm
Color

Dark Brown, Tobacco, Toffee

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.