Bitterbessie Doeksak
R2995,00
Description
Bitterbessie is ons elegante doeksak. Nie net is hierdie pragtige sak beskikbaar in Toffie en Tabacco nie, maar selfs die canvas binne verskil tussen floral en khaki.Bitterbessie het `n los insetsel wat maklik uitgehaal en gewas kan word. Kry vandag joune en rond jou mamma wees met `n unieke leer doeksak af.
Additional information
Weight | 2 kg |
---|---|
Dimensions | 45 × 30 × 30 cm |
Color | Tobacco – Floral Inner, Tobacco – Plain Inner, Toffee – Floral Inner, Toffee – Plain Inner |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.